|
Varkensrib Onder Grill
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 kg varkkortribbetjies ("spare ribs") in porsies gesaag sout en varsgemaalde swartpeper na smaak..... Marinade:
2 uie, gekap -
3 knoffelhuisies, fyngedruk -
500 ml rooibostee -
250 ml kookolie -
250 ml tamatiesous, ontpit -
250 ml blatjang -
75 ml Worcestersous -
125 ml wynasyn of asyn -
10 ml aangemaakte mosterd
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng die marinadebestanddele in ′n kastrol.
Verhit tot kookpunt en prut ′n paar minute lank. Laat afkoel.
Giet die koue marinade oor die ribbetjies en marineer oornag in die yskas.
Verwyder die ribbetjie uit die marinade en druk droog met kombuispapier.
Rooster die ribbetjie 20-25 minute lank oor matige kole OF ONDER GRILL.
Geur met sout en peper.
|
|
|